Description
140 Afrikaans Stickers | Rabbit, Frog, Chick : Uitstekend 🐰🐸🐥 Laat jou leerders glimlag met dié pret, kleurvolle en prettige plakkerstel! ✨ Met 140 glansende, waterdigte plakkers op A4 – featuring ‘n vrolike hasie, kwaai padda en ‘n kuikie met attitude – is dit maklik om werk te merk, motiveer, en sê: “Uitstekend gedoen!” 🎉 🖊️ Skryf-vriendelik 📚 Perfek vir klaskamers, OT, tuisskool, en meer 💪 Duursaam & maklik om af te trek Beplan, plak en beloon met trots – plaaslik gemaak in SA 🇿🇦! ‘n Fees van kleur en aanmoediging vir elke kind! 💫
























Shop all












Reviews
There are no reviews yet.