Description
140 Afrikaans Stickers | Happy Bees 🐝 Pragtig. Briljant. Baie Bye. Maak jou merkwerk sommer méér lekker met hierdie kleurvolle, glansende Afrikaanse plakkerstel! 🟡✨ ✔️ 140 vrolike, waterdigte vinyl plakkers ✔️ Woorde soos “Pragtig”, “Briljant”, “Hou so aan” ✔️ Ideaal vir boeke, plakkate, kunswerke, take en nog meer ✔️ Ontwerp met liefde – deur ons span, vir onderwysers Perfek vir klaskamer, tuisonderrig, of selfs terapie-sessies. Laat jou leerders lag én leer – een bye-plakker op ‘n slag! 🐝📚💛 🛒 Ondersteun plaaslik. Gemaak in Suid-Afrika.
























Shop all












Reviews
There are no reviews yet.