Description
🎉 111 Afrikaans Stickers | Stars, Whale, Cat & Smilies: Baie Mooi 🌟 Gee jou leerders daardie ekstra bietjie “Wow!” met hierdie kleurvolle stel van 111 plakkerpret! 🐳🐱🌟 Vol sterre, glimlaggies, katte en selfs ‘n walvis of twee – perfek vir daardie “Baie mooi!” oomblikke. Maklik om af te trek, peel & stick, en propvol persoonlikheid! ✨ Glansende afwerking 💧 Waterdig 📄 A4-formaat – maklik om te bêre 🇿🇦 Plaaslik ontwerp & vervaardig Ideaal vir klaskamers, OT, kuns, musiek… en selfs huisonderrig! Moedig aan, beloon en laat elke kind voel soos ‘n ster! 🌟
























Shop all












Reviews
There are no reviews yet.