Description
🦕 Dinosourus-groot Wiskundepret! Op hierdie A4 vinielvel kry jy ‘n pers brontosourus, ‘n geel stegosourus, ‘n rooi triceratops, ‘n brullende T-rex en selfs ‘n eenhoring met ‘n kitaar — almal tussen somme en dansende getalle. 🦄 Die plakkers sê “Trots op jou!”, “Briljante Wiskunde!”, “Jy wikkel met jou Wiskunde”, “Welgedaan met jou Wiskunde”, “Uitstekende Wiskunde – Hoera!”, “Fantasties”, “Mooi werk” en “Jy is ‘n ster!”. Perfek vir Grondslagfase-somboeke. ✏️
























Shop all












Reviews
There are no reviews yet.