Description
🐸 140 Afrikaans Onderwyser Plakker-Stickers | Froggies & Duime Op! 🌟 Mooi so! Hierdie prettige, kleurvolle plakkers met paddas en duime-op temas is perfek om jou leerlinge te laat glimlag 😄. ✔️ 140 waterdigte, glansende vinielplakkers ✔️ Afrikaans gemotiveerde frases soos “Mooi so!”, “Jy’s op dreef!”, “Probeer weer!” ✔️ Maklik om af te trek en aan te plak – geen gesukkel nie! ✔️ Ideaal vir boeke, take, klaskamer, sport, kuns, musiek, OT, en meer ✔️ Ontwerp deur plaaslike onderwysers – reg hier in 🇿🇦 Suid-Afrika! Gee erkenning waar dit tel – een plakker op ‘n slag! 🌈👏
























Shop all












Reviews
There are no reviews yet.