Description
88 Afrikaans Onderwysers-Stickers | Ladybug 🐞, Owl 🦉, Puppy 🐶, Bunny 🐰 – “Dankie” Sit ’n glimlag op daardie gesiggie met hierdie vrolike, veeltalige “Dankie”-stickerstel! 🌈 Met kleurryke karakters – ’n oulike hondjie, uiltjie, hasie en liewenheersbesie – is elke plakker perfek vir die klas, OT, kuns, musiek of selfs tuisonderrig. 💡 Waterdig 💡 Glansafwerking 💡 Maklik af te trek en te plak 💡 A4-formaat – maklik om te bêre Persoonlik. Plaaslik gemaak. Perfek om aan te moedig, te beloon en te sê: “Jy’s oulik!” 😉 ’n Plakker per kind = ’n wen-dag vir almal! 🎉
























Shop all












Reviews
There are no reviews yet.