Description
121 Afrikaans Stickers | Colourful Stars & Smiley : Goeie werk 🌟😊 Maak leer pret! Hierdie 121 vrolike, glansende Afrikaanse plakkers is perfek vir motivering, aanmoediging, én om daardie ekstra ” Goeie werk! ” skouderklop te gee. 🎉 Met helder kleure, sterre & smileys – elke plakker sê: “Ek sien jou harde werk!” 👏 ✔️ Waterdig ✔️ Maklik om af te trek en op te plak ✔️ A4 formaat – maklik om te bêre ✔️ Ideaal vir klaskamers, tuisonderrig, OT, en meer! Ontwerp met liefde 🇿🇦, geïnspireer deur regte onderwysers 💡 Perfect vir daardie vinnige “Wow!” oomblik! 🏅✨
























Shop all












Reviews
There are no reviews yet.