Description
88 Afrikaans Emosie Plakkers | Kleurvol & Pret! 🎉 Laat leerlinge lag én leer met hierdie stel van 88 kleurvolle Afrikaanse emosie- en emoji-plakkers! 😄😢😠😎 Perfek om werk met gevoel te merk, gedrag vas te vang, of net ’n “Jy’s awesome!” oomblik te skep. ✔️ Glansende, duursame vinyl ✔️ Waterdig, maklik afskeurbaar ✔️ Ideaal vir klaskamer, huisonderwys, OT, spraakterapie en meer ✔️ Ontwerp in SA – deur onderwysers, vir onderwysers 🇿🇦 Moedig aan, wys empatie, en bou selfvertroue… een plakker op ’n slag! 💥✨
























Shop all












Reviews
There are no reviews yet.