Description
140 Afrikaans Stickers | Strawberries: Trots op jou 🍓 Laat jou lesse vrugte afwerp met hierdie oulike en kleurvolle “Trots op jou” aarbei-plakkers! 🌟 Ontwerp om leerders te laat glimlag én hul harde werk te beloon. ✅ 140 plakkers per vel ✅ Glansende, duursame viniel – waterbestand ✅ Perfek vir boeke, take, kuns, en selfs sport! 🏅🎨 ✅ Maklik om af te skil en te plak – geen gedoe nie ✅ A4 formaat – maklik om te bêre Ideaal vir klaskamer, tuisonderrig, terapeute en meer! Gemaak in 🇿🇦 – deur onderwysers, vir onderwysers. 🍓 Want elke leerder verdien ’n soet bietjie erkenning!
























Shop all












Reviews
There are no reviews yet.