Description
🦉 140 Afrikaans Plakkers | Uiltjies: Goeie werk, Jy het probeer Motivering met ‘n uiltjie-twist! Hierdie stel van 140 kleurvolle, glansende plakkers is perfek vir enige Afrikaanse klaskamer. ✨ “Goeie werk!” 💪 “Jy het probeer!” 🎯 Perfek vir verslae, boeke, gedrag, kuns… en sommer net om daardie ekstra moeite raak te sien! Maklik om af te skil, waterdig, hou lank – en pas perfek in A4-lêers. Ontwerp deur onderwysers, vir onderwysers. Made with 💛 in Suid-Afrika. 🎓 Laat elke leerder voel soos ’n uil-ster! 🦉
























Shop all












Reviews
There are no reviews yet.