Description
🎉 140 x Afrikaans Gesiggie-Plakkers | Hou so aan! 👏 Hier’s die perfekte kombinasie van pret én funksie! 😄 Hierdie vrolike én fronsende gesiggies sê presies wat jy wil sonder om ‘n woord uit te spreek. ✅ 140 kleurvolle plakkers ✅ Temas soos: Incomplete Work ❌, Hou so aan! 🌈, Jy kan beter! 💪 ✅ Waterdig, duursaam & maklik om af te trek ✅ Ideaal vir boeke, take, kunswerk, en selfs sport! Geskik vir klaskamers, OT, tuisskool of selfs drama en musiekklubs! Maak merkwerk maklik – en kinders mal daaroor! ✨ 🇿🇦 Trots Suid-Afrikaans ontwerp & vervaardig.
























Shop all












Reviews
There are no reviews yet.