Description
Afrikaans Teacher’s Stickers Bundle Pack – 7 Sheets – Spaar 32%! 🇿🇦 Maak kinders glimlag én jou begroting rek! 🎉 Hierdie vrolike Afrikaanse onderwysers-stickerbundel bevat 7 A4-velle van kleurvolle, glansende vinyl-plakkers – waterdig, duursaam en maklik om af te trek. 👏 Temas sluit in: Smiley Faces 😊, Sterre ⭐, Mnr. Meneer-karakters, Teddy Bêre 🧸, Flamingo’s 🦩, Pynappels 🍍 en ’n ekonomievel met diereplakkers 🐾. Ideaal vir boeke, punte, aanmoediging of net ’n bietjie pret in die klas, OT, tuisskool of op die sportveld. Personliseerbaar. Plaaslik gemaak. Pure sticker-magie! ✨
























Shop all












Reviews
There are no reviews yet.