Description
140 Afrikaans Stickers | Krokodille “Kook, Gholf & Goeie Werk” 🐊🇿🇦 Maak leer pret met hierdie kleurvolle, snaakse krokodil-stickers! 🏌️♂️🍳 Elke sticker sê “Goeie werk!” op ‘n prettige manier – van gholf-speel tot pannekoek bak! ✨ 140 duursaam, glansende viniel plakkers 🎯 Perfek vir boeke, punte, aanmoediging & gedrag 📚 Gebruik dit in klaskamers, klubs, terapeutiese sessies & by die huis 💬 Afrikaans, lokaal ontwerp & vervaardig in SA Peel & stick – dis so maklik soos ‘n koek bak! 🐊 Laat jou leerders glimlag én groei! 🌟📝 ➡️ Voeg nou by jou mandjie!
























Shop all












Reviews
There are no reviews yet.