Description
🦔 140 Afrikaans Stickers | Hedgehog, Hippo, Lion, Fish – Aitsa! 🐟 Maak jou klas lag én leer met hierdie vrolike, Afrikaanse plakkerstel! 🦁🐘🐡 140 kleurvolle, glansende vinylplakkers – waterdig, duursaam en maklik om af te trek en te plak. Perfek vir boeke, take, sertifikate of sommer net omdat iemand ‘n Aitsa! verdien het! 💥 Met slim sêgoed soos “Jy’s darem te oulik!” en “Hou so aan!” – dis die perfekte manier om werk te merk, motivering te gee en sommer so ‘n bietjie pret te hê in die klas! 🎉 🇿🇦 Plaaslik ontwerp en vervaardig. Onderwysers-geïnspireerd.
























Shop all












Reviews
There are no reviews yet.