Description
65 Afrikaans Stickers – Smiling Tooth: Ek het ‘n tand gewissel 🦷 Maak tandverlies ‘n rede om te glimlag! 😁 Hierdie prettige, kleurvolle “Ek het ‘n tand gewissel” plakkers is perfek vir daardie spesiale mylpaal. 65 glimlaggende tandjies in Afrikaans Ideaal vir klasse, OT’s, tandartse, of tuisonderrig Waterdig, glansend en maklik om af te skil en te plak Kom in A4-formaat – maklik om te bêre Ontwerp deur ons span met opvoeders in gedagte Laat elke klein tand ‘n groot oomblik wees! 🦷✨ Koop plaaslik. Motiveer plaaslik. 🛒🇿🇦
























Shop all












Reviews
There are no reviews yet.