Description
140 Afrikaans Stickers | Owls, Books & Reading 📚🦉✨ Maak lees lekker met hierdie stel van 140 prettige, kleurvolle Afrikaans-onderwyserplakkers! 🦉 Tema: Slim uiltjies & leespret 📘 Perfek vir boekprojekte, leesrekords of biblioteeklesse 😄 Motiverend & humoristies – kinders sal nie kan wag vir hul volgende plakker nie! 💧 Duursame, glansende viniel – waterdig & maklik om af te trek 📄 A4-vormaat – netjies om te bêre Ideaal vir klaskamers, tuisonderrig, OT, spraakterapie en meer. Ontwerp deur onderwysers, vir onderwysers. 🇿🇦 Trots plaaslik vervaardig – ondersteun SA kreatiwiteit! Moenie wag nie – maak lees ‘n fees! 🎉
























Shop all












Reviews
There are no reviews yet.