Description
🌟 Mini Afrikaanse Plakkers | Goeie werk, Mooi, Fantasties 🎉 Ronde, vrolike karaktertjies in geel, pers, rooi, blou en groen — met vlegsels, hoede, brille en die grootste glimlagte! Elkeen dra ‘n Afrikaanse pryswoord: Goeie werk, Mooi, Fantasties, Uitstekend, Skitterend en Perfek. 💛 Gedruk op ‘n A4 vinielvel wat maklik afskil — perfek vir Afrikaans Huistaalboeke, toetse, leesjoernale en daardie ekstra goeie werk. ✏️
























Shop all












Reviews
There are no reviews yet.